Bernico van Tonder van NWU Vaal moker die bal deur die dekveld. Foto's: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se krieketspan het Sondag 22 September op sy tuisveld die krieketseisoen met ‘n oorwinning afgeskop.
Die studentespan het Marks Parks Thistles met 83 lopies geklop danksy ‘n puik kolfbeurt deur Darius Schutte (113). NWU het eerste gekolf en 271/9 aangeteken waarna hulle die besoekers vir 188/10 uitgeboul het.
Darius Schutte swaai de wilgerlat.‘n Draaibouler van Marks Parks maak gereed om ‘n aflewering af te stuur.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za