Aksie in die wedstryd tussen Orlando Pirates Reserves en Sekhukhune United wat Saterdag, 21 September op die Isak Steyl-stadion plaasgevind het. Foto's: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK. – Orlando Pirates se naasbestes (reserves) het Saterdag, 21 September op die Isak Steyl-stadion ‘n naelbytsege van 1-0 oor Sekhukhune United in hul DStv Diski Challenge-kragmeting by die Isak Steyl-stadion behaal.
Dié sege het dit twee oorwinnings in sy laaste twee wedstryde vir die Bucs se reserwes gemaak en hul plek op die punteleer verstewig,
Pirates het ‘n senuweeagtige begin gehad maar algaande beter begin speel. Die wenspan het danksy Siphamandla Msezane die voorsprong in die 24ste minuut geneem en daarin geslaag om aan die voorspong vir die res van die kragmeting vas te klou.
Aksie in die wedstryd tussen Orlando Pirates Reserves en Sekhukhune United wat Saterdag, 21 September op die Isak Steyl-stadion plaasgevind het.Aksie in die wedstryd tussen Orlando Pirates Reserves en Sekhukhune United wat Saterdag, 21 September op die Isak Steyl-stadion plaasgevind het.Aksie in die wedstryd tussen Orlando Pirates Reserves en Sekhukhune United wat Saterdag, 21 September op die Isak Steyl-stadion plaasgevind het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za