Sport

Valia kraai weer koning

Gholfspelers ryg titels in

VANDERBIJLPARK – Sewe titels in nege jaar. Dit is die indrukwekkende rekord waarmee die HS Transvalia spog nadat sy gholfspanne vir die sewende keer in nege jaar as die Vaaldriehoek Hoërskole gholfliga-kampioen gekroon is.

Valia het voorts vir die sewende keer tot die eindronde van die Noordvaalkompetisie deurgedring terwyl Janko Vrey, Wihandre Kruger, Markus Maree en Jean Paul van Dyk die Vaaldriehoekspan gehaal het wat vandeesmaand in Durban aan die SA Hoërskole Nasionale Toernooi gaan deelneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button