
MEYERTON. – Die Ratels se eerste krieketspan se harde werk is onlangs beloon toe hy tot Sentraal Gauteng se Saterdag 1-liga bevorder is.
Dit is die hoogste Saterdagliga waarin die span kan deelneem.
Die Ratels maak eerskomende Saterdag in Heidelberg sy buiging in die liga teen Randburg.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
