Mia Pretorius (o13A), Emilie Botha (o13A), Elani van Wyk (o13A) en Lily Wright (o13B) van Vaalpark Primêre Skool is vir die onderskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne gekies.
VAALPARK – Die Vaalpark Primêre is bitter trots Mia Pretorius (o13A), Emilie Botha (o13A), Elani van Wyk (o13A) en Lily Wright (o13B) wat die onderskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne gehaal het.
Die dogters se toewyding is ‘n bewys dat harde werk altyd beloon word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za