Die Laerskool DF Malherbe in Vanderbijlpark se eerste netbalspan het die naweek aan die Gauteng Kampioenskap deelgeneem. Foto's: Ilze du Plessis
VANDERBIJLPARK – Die Laerskool DF Malherbe is supertrots op sy eerste netbalspan wat die skool se naam hoog gehou het tydens die Gauteng Laerskole Netbal Kampioenskap.
Jane van Wyk raap besit voor ‘n teenstander weg.
Die Kampioenskap het die afgelope naweek by die HS Dr. EG Jansen in Boksburg plaasgevind. Die span het 15de uit 28 skole geëindig, wat voorwaar ‘n spogprestasie is.
Inole Hyman wys hoe mens moet verdedig. Lea Badenhorst plaas druk op ‘n teenstander in die doelsirkel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za