Napso se o1netbal[an nadat hy die eindstryd van die Rhino Netbaltoernooi gewen het.
VANDERBIJLPARK – Die NAPSO o19-netbalspan van Namibië is vroeër vanmiddag op die HS Transvalia se bane as die wenner van die Rhino Netbaltoernooi gekroon,
Die besoekers het hul landgenote die Naartjies oortuigend met 38-24 geklop.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za