
VANDERBIJLPARK – Die opening van die Laerskole Rhinoweek was nou welliswaar nie so skouspelagtig soos die Olimpiese Spele s’n nie, maar die blywende indruk wat dit op honderde kaalvoetseuns gelaat het, is van onskatbare waarde.

Die laerskole rugby -en hokkieweek gee honderde seuns en dogters die geleentheid om hulself teen die beste te meet.
Vir die rugbyseuns is die groot geelwortel om die Rhinoweek se toerspan te haal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
