SASOLBURG – Henco Weideman en Ernie Olivier twee bedrewe afrigters van die HS Saoslburg (SHS) wat as afrigters van Fezile Dabi o.15-span opgetree het, se span is as die naasbeste span by die Rhinoweek aangewys.
Janro van der Merwe van SHS is voorts vir Rhinoweek o15-span wat in November in Spanje gaan toer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
