VANDERBIJLPARK – Die groot vraag oor wie die Rhinoweek Laerskole o13-toerspan gaan haal sal more-middag op die VUT Isak Steyl-stadion beantwoord word.
Die toerspan word more aangekondig na ‘n week se klipharde spel. Die span sal later vanjaar in Spanje en Frankryk gaan toer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!