VANDERBIJLPARK – Die Winterskoolvakansie verskaf baie geleenthede vir sportlui regoor die land, maar dit beteken nie dat die onderwysers aan die agterste speen suig nie. Juffrou Zanmari Laubscher van die Laerskool DF Malherbe het tydens die Hoërskole TNC -toernooi, haar nasionale C-netbalgradering, verwerrf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!