VEREENIGING – Die Laerskool Risiville se landloop-interhuisbyeenkoms, wat op 21 Julie 2026 aangebied is, was ’n reuse-sukses. Positiewe terugvoer en komplimente stroom steeds in ná ’n dag vol geesdrif, spanwerk en uitstekende deelname.
Die doel van die geleentheid is om massadeelname, samesyn en blootstelling aan elke Rissie te bied, ’n doel wat vanjaar met groot sukses bereik is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!