VANDERBIJLPARK – Die Hoërskool Driehoek se JF Coetsee en Jordan Furno is tydens die 11de Rhino Week gekies vir die Suid-Afrikaanse o15 Rhino-toerspan.
Die span vertrek in November na Spanje en Frankryk, waar hulle Suid-Afrika sal verteenwoordig.
Hul insluiting in die toerspan volg op sterk vertonings tydens die week en is ‘n beloning vir hul harde werk en toewyding.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
