Vier onderwysers van Hoërskool Driehoek het gedurende die afgelope skoolvakansie Suid-Afrika verteenwoordig as lede van die Suid-Afrikaanse American Flag Football-span tydens die Afrika-kampioenskappe in Kenia.
Die onderwysers is: Tiaan Rautenbach, Dyllan Smit, Zandre van der Merwe en Jovan Krekic.
Rautenbach is voorts as kaptein van die Suid-Afrikaanse span aangewys.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
