SportSport

VRK slaan rugbydag uit die park

Bied op kort kennisgewing 'n puik junior klubdag aan.

VEREENIGING – Die Vereeniging Rugbyklub was Saterdag die die middelpunt van die Valke-streek se junior klubrugby.

Die Vaaldriehoek-klubrugbydag was ‘n reuse-sukses met spanne van Springs, Boksburg, Brakpan, Vanderbijlpark, Vereeniging en Meyerton wat sake op die klub se twee rugbyvelde uitgespook het. Honderde toeskouers se naweek is in die afwesigheid van Springbokrugby opgekikker.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button