SportSport

Koekemoer se suksesvolle gholfseisoen duur voort

Hy verdien 'n plek in Vaaldriehoek- en Vrystaatspan.

VANDERBIJLPARK – RW Koekemoer ‘n leerling aan die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark het ’n belangrike bydrae tot die skool se suksesvolle gholfseisoen gelewer.

Koekemoer is onder meer vir die Vaaldriehoek-span gekies wat aan die Nasionale SA Hoërskole-gholftoernooi gaan deelneem. Hy het ook ’n stewige bydrae tot Transvalia se jongste ligaoorwinning gelewer en die span gehelp om vir die Noordvaal-toernooi se finaal op 6 Oktober te kwalifiseer.

RW Koekemoer

Daarby is Koekemoer ingesluit in die Vrystaatse gholfspan, wat aan verskeie toernooie gaan deelneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button