SportSport

Jong atlete reg vir AVT-kampioenskap

Atlete gaan hulle beste gee met medaljes wat op die spel is.

SASOLBURG – Die DP de Villiers-stadion is Saterdag 21 November die verhoog waarop Atletiek Vaaldriehoek (AVT) se ASA Primary Sub Youth-kampioenskap se skouspel homself gaan afspeel.

Die byeenkoms volg op die plaaslike atletiekvereniging se ligabyeenkomste wat die afgelope weke op die stadion aangebied is om die baan en veldatlete die geleentheid te gee om voor te berei vir die nasionale ASA Primary Sub-Youth-kampioenskap wat op 4 en 5 Desember op die NWU McArthur-stadion in Potchefstroom aangebied word.

Die nasionale kampioenskap maak voorsiening vir atlete in die o.7-, o.9-, o.11- en o.13-ouderdomsgroepe.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button