Die Casa Ravens is die 2025 SPL-kampioen nadat hy die Jaguars in die eindstryf verslaan het.
VANDERBIJLPARK – Die Casa Ravens en Strikers is gistermiddag op die HS Transvalia se velde na weke se swoeg en sweet as die 2025 Kampioene van die Sedibeng Premierliga gekroon.
Die twee spanne het onderskeidelik die o11 en o13-spanne van die Jaguars in die spannende eindstryde geklop.
Die Strikers se o13-krieketspan in ligte luim nadat hy as die SPL-kampioen vir 2025 gekroon is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za