Sport

Eureka gholfdag om die draai

Kom ondersteun 'n goeie doel.

VEREENIGING – Die Eureka Skool bied op 25 Maart op Heron Banks Gholfbaan sy Prestige Gholfdag aan.

Die koste vir ‘n vierbal beloop R2500 rand. Dit kos slegs R1000 om ‘n gatjie te borg.

Vir meer inligting kontak Yolandie op 084 432 0642 of stuur ‘n epos aan eurekaschool.co.za.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button