VANDERBIJLPARK – Moenie dat hierdie haasbekkie se glimlag jou flous nie. Adri Roux sal jou skop dat jy hop!
Die graad 3-leerling aan die Laerskool D.F. Malherbe het onlangs tydens die Gauteng Skopbokskampioenskap gekwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap deel te neem.
Sy het in o27kg-afdeling silwermedaljes in punte, ligte -en lae skoppe verwerf.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
