VEREENIGING – Lienke Fowlds, ‘n bedrewe skut van die HS Overvaal, het die afgelope naweek aan ’n Streekskiet-kompetisie by die Transvaal-tak deelgeneem en ‘n puik eerste plek in die o16-lugdrukgeweerafdeling behaal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
