Sport
LS Eligwa gholfdag om die draai
Groot pryse en opwinding op die spel by Laerskool Eligwa se gholfdag.
VANDERBIJLPARK – Die Laerskool Eligwa bied op Vrydag 13 Maart by Heron Banks sy jaarlikse gholfdag aan. Koste per vierbal is R2000 en sluit ‘n ete in. Putjies kan teen R1500 geborg word. Registrasie skop om 09:30 af en die eerste afslaan vind om 11:00 plaas. Daar is hope pryse op die spel. Vir meer inligting kontak Me L. Herholdt op 072 560 0191 of Me D. Oosthuizen op 083 416 0202.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
