Tabu Tau, skrumskakel van VRK se eerste rugbyspan, bokspring oor 'n verdediger. Foto: Ettienne van Rensburg
VEREENIGING – Die Vereeniging Rugbyklub se eerste rugbyspan het op Valentynsdag ‘n groot slag in die Superliga geslaan toe hy Pretoria Harlequins met 40-34 geklop het.
Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.
Martin du Plessis van VRK rank hoog in die lug. Foto’s: Ettienne van RensburgPasop voor!So rond mens mos af!‘n Speler van Harlequins maak gereed om kantlyn op te soek.Tabu Tau op die aanval.W. Koekemoer, fris vleuel van VRK se tweede rugbyspan, duik by die hoekvlag oor vir ‘n drie.M. Mkeze, regtervleuel van VRk se eerste rugbyspan, klop ‘n teenstander pens en pootjies.Brandon Henning, van VRK se tweede rugbyspan, duik oor die doellyn vir ‘n drie.Andre Haarhoff, flink binnesenter van die Vereeniging Rugbyklub se eerste rugbyspan, is nie verniet as die Speler van Wedstryd aangewys nie.Bietjie hoog maar nou ja!Attie Jansen van Vuuren fris buitsenter van VRK loop ‘n teenstander trompop.Divan Brits rank hoog in ‘n lynstaan.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za