Sport

Hoekies se krieketdogters wys hul staal

Stuur Monnas met kous oor die kop huis toe.

VANDERBIJLPARK – Die HS Driehoek se dogterskrieketspan het verlede Donderdag ‘n groot slag geslaan toe hy die HS Monumnet van Krugersdorp met 90 lopies geklop het.

Die Hoekies het 126/7 in 20 beurte aangeteken en daarna die besoekers van die Wes-Rand vir ‘n skrapse 36/10 uitgeboul.

Die veelsydige Caylin Townsend het met 32 lopies en 5 paaltjies die Hoekies se aanslag gelei.

Die veelsydige Caylin Townsend.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button