VANDERBIJLPARK – Die rugbyvelde van die HS Transvalia gaan vanmiddag weer en rep in roer wees. Dis weer tyd vir die gesogte Friday Night Lights Laerskole Rugbytoernooi wat deur Champs Sports Development aangebied word.
Die eerste wedstryde begin om 15:00. Toenagng is R30 per persoon en R20 per kar. Gratis toegang vir leerlinge wat hulle onderskeie skole se Vrydagdrag dra. Die skole wat vanjaar in aksie sal wees, is: Eligwa, Vryheidsmonument, Alberview, DF Malherbe, Fonteine, Emfulenipark, Vaalpark, TP Stratten en Noordskool.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
