Sport

Rugbysterre skitter by Friday Night Lights-toernooi

Die reeks wys laerskolerugby in die Vaaldriehoek is gesond.

VANDERBIJLPARK – Die eerste rondte van die LCTS Friday Night Lights ontwikkelings rugby -en netbaltoernooi het gisteraand op die HS Transvalia se velde weer aan alle verwagtinge voldoen.

Hoewel dit vroeg in die seisoen is het die deelenemende skole, rugby uit die boonste rakke opgelewer. Die toernooi wat deur Champs Sports Development aangebied word help laerskole in die omgewing om te slyp vir die opkomende Valke-liga.

Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.

‘n Bielie van die Laerskool Eligwa het sy teenstanders besig gehou. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Die kragmeting tussen Eligwa en Laerskool DF Malherbe het baie hoogtepunte opgelewer.
Monnies op die aanval.
Passop voor!

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button