VEREENIGING – Tshepo Gavu (2:23:53) en Adele Broodryk ( 3:01:58) is vanoggend op die Dick Fourie stadion in Drie Riviere as die 2026 Cape Gate Vaal Marathon kampioene gekroon nadat hulle in reënerige weer eerste oor die wenstreep gedraf het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
