VEREENIGING – Maak gerus ‘n knoop in jou oor, want jy gaan die naam Karin-Mari Dötze nog baie hoor.
Die jong onderwyseres het Sondag in Drie Riviere tydens die Cape Gate Vaal Marathon haar titel in die 21.1km halfmarathon suksesvol verdedig. Sy het die afstand in eendeweer in ‘n goeie tyd van 1:23.42 gewen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
