Sport

Vyf honderd punte vir Hewitt

Sy skopskoen gaan nog lank die telbord aan die rol hou.

VEREENIGING – Sedert aankoms ‘n paar seisoene gelede het die losskakel, Brandon Hewitt, diep spore by die Vereeniging Rugbyklub getrap.

Hy is puntemasjien en ‘n staatmaker vir die klub se eerste span en het die naweek teen die Northam Rhinos die 500 punte mylpaal verbygesteek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button