Sport

Du Toit neem Pretoria op horings

Wys sy skuif na Tukkies was die regte een.

VANDERBIJLPARK – Die gebore en getoë Vaaldriehoeker Divan du Toit, is besig om sy merk in die Varsitybeker te maak.

Die 24-jarige voormalige losskakel van die Noordwes-Universiteit het Pretoria aan sy voete nadat hy die FNB UP-Tuks tot twee seges in vanjaar se Varsitybeker aangevoer het.

Hy is boonop as die Speler van die Wedstryd teen UCT Ikeys en UFS Shimlas aangewys.

Du Toit ‘n produk van die HS Transvalia en NWU Vaal het verlede jaar sy honneursgraad by NWU verwerf, maar het vanjaar Tukkies toe geskuif om sy rugbyloopbaan te bevorder.

Sover was dit goeie besluit en mens kan nie wag om te sien waarna hy in die volgende rondte vorendag gaan kom.

Sy teenwoordigheid het nuwe lewe en byt aan die Tukkie-agterlyn besorg.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button