VANDERBIJLPARK – Die Laerskool Emfulenipark se jaarlikse Somer-pretwedloop wat op 25 Februarie plaasgevind het, was weer ‘n wedloop om te beleef.

Die gemeenskap, ouers en leerlinge het die geleentheid met albei hande aangegryp om die sweet te laat vloei en hulle kuite te laat brand in die 2km -en 5km-wedlope. Vaalweekblad se kamera was daar om van die aksie vas te vang.








At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
