Spelers rek en strek om besit te wen gedurende die SA Meesters Ringbaltoernooi. Foto's: Ettienne van Rensburg
SASOLBURG – Die Suid-Afrikaanse Meesters Ringbaltoernooi vind vandeesweek in Sasolburg by die HS Sasolburg plaas. Die toernooi gaan Saterdag ‘n hoogtepunt bereik met verskeie SA vertoonwedstryde wat plaasvind.
Vaalweekblad se kamera is daar om die aksie vas te vang.
Aksie tydens die SA Meesters Ringbaltoernooi.Aksie tydens die SA Meesters Ringbaltoernooi.Aksie tydens die SA Meesters Ringbaltoernooi.Aksie tydens die SA Meesters Ringbaltoernooi.Aksie tydens die SA Meesters Ringbaltoernooi.Aksie tydens die SA Meesters Ringbaltoernooi.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za