Sport
-
Motorfietsryers van Ermelo maak skoonskip by Farm Jam
SportErmelo-motorfietsryers het hulle teenwoordigheid by die Farm Jam in Middelburg laat geld.
-
Tawwe tienies stoei teen mekaar en die koue op Ermelo
SportDie koue was geen afskrikmiddel vir dié tawwe tienies nie, en nadat daar volkome opgewarm is, was die stoeiers reg…
-
Errie-skuts wen streekskompetisie
School sportHoërskool Ermelo se skuts is as die streekswenners in Morgenzon gekroon.
-
Rietboktak-skuts geniet dag op skietbaan
SportAndrew Bekker is aangewys as die algehele manswenner en Izél Beylefeld die vroue-wenner.
-
Ermelo se marathonatlete pak verskeie wedlope aan
SportIn bloedige warm weer het die atlete dié unieke wedloop in die Krugerwildtuin aangedurf.
-
Vroue wys wat hulle op Ermelo se gholfbaan kan doen
SportMarelise Potgieter is as die wenner van die dag gekroon met Christa Prinsloo tweede en Anina van Biljon derde.
-
Megan Herbst-pretloop op Ermelo maak verskil in Eduan se lewe
SportJelome Hellerle en Philani Mkhwanazi was die wenners in die vroue- en mansafdeling.
-
Ermelo RC-klub ryg pryse in tydens Gauteng On-road RC Series
SportSowat 100 inskrywings van drywers landswyd is ontvang.
-
Shongwe shows his pace at Kralinbergh parkrun
SportMekuwo Mamukelwa Shongwe demonstrated his speed during the recent Kralinbergh parkrun and won quite comfortably.
-
Megan Herbst-pretloop by Ligbron Akademie vir Tegnologie is om die draai
Local sportDie geld wat tydens dié pretloop ingesamel word, sal die lewe van ’n agtjarige seun verbeter.
-
Ermelo Brahmane spog met nuwe truie
SportDie Brahmane sal op 23 Julie teen Amsterdam Buffels op AJ Swanepoel Stadion kragte meet.
-
Success Youth Club aims to keep young people off the streets in Wesselton
Local sportWESSELTON – In honour of Success Youth Club (SYC) founder, Percy Nkambule, who passed away in 2015, Nomkhosi and Lawrance Mbokani are determined to keep Khayelihle…











