School sport
-
EHS-atlete vaar uitstekend by SA’s en ASA
School sportEHS se atlete het die skool se naam by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap (SA’s) asook die Atletiek Suid-Afrika-kampioenskap (ASA) hoog gehou.
-
Ligbron spog met Protea-hengelaar
School sportJohn was die kaptein van die noordelike afdeling, wat Mpumalanga en Limpopo insluit.
-
Erries wys hul staal tydens interhuisatletiek
School sport“Dankie en geluk aan elke atleet wat mooi presteer het in gesonde kompetisiegees,” het die skoolhoof, Pieter Grobler, gesê.
-
Ermelo-dogter verbeter haar ma se hoogspring-rekord van 26 jaar
School sportEllané se hoogspringafrigter, Lorette Strydom, wat ook haar tannie is, het volgens die gesin met opset nagelaat om haar in…
-
JJ-atlete presteer tydens interhuisatletiekbyeenkoms
School sportJamie-lee James het die trofee vir die beste prestasie van die dag ontvang, en is ook as die beste baanatleet…
-
Rekords spat by Ligbron se interhuisbyeenkoms
School sportMet altesaam 1 563,5 punte het die Koedoes eerste posisie ingeneem, gevolg deur onderskeidelik die Springbokke en Rooibokke.
-
Errie-spellers wys hul kán
School sportVyf Erries het onder die top vier provinsiaal geëindig en dring deur na die nasionale ronde wat op 15 Oktober…
-
JJ-hokkieseuns wys wat in hul steek
School sportDie o. 13-span het vroeg in die kragmeting bewys dat hulle ’n span is om mee rekening te hou -…
-
Errie-skuts wen streekskompetisie
School sportHoërskool Ermelo se skuts is as die streekswenners in Morgenzon gekroon.
-
Liggies verskaf eersteklasrugby ten spyte van gure weer
School sportHoewel die hokkiewedstryde uitgestel is, was daar genoeg opwinding om toeskouers – wat met komberse en boeretroos toegerus was –…
-
Ligbron-atlete presteer by Mpumalanga-atletiekbyeenkoms
School sportNege van dié atlete, het na die Suid-Afrikaanse Kampioenskap deurgedring.
-
EHS-atlete verwerf Mpumalanga-kleure
School sportTyrone Berning het in die seuns o. 17 sy kleure vir 400 m, 400 m-hekkies en hoogspring behaal.











