Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Ligbron vaar uitstekend in Noordvaal-plaatafdeling
Jaco van Wyk, Janco Claassen, Neo Zwane, Bandile Thanjekwayo en Thami
-
Ligbron se eerste hokkiespan skitter
Sover hierdie seisoen, met sewe ligawestryde agter die rug, is hul onoorwonne.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie verwelkom nuwe liggies
Ligbron Akademie vir Tegnologie se nuwe graadagts is op 8 Februarie amptelik as deel van die skool ingelyf.
-
Ligbron matrieks en hul span maak Tienertoneel-geskiedenis
Die matrikulante moes kop hou met al die leerders se skedules, maar dit het hulle nie terug gehou nie.
-
GALERY – Ermelo Rugbyklub deel loesing uit
Zevey Geel het drie drieë vir die span aangeteken, Bernard du Plessis het twee drieë gedruk, terwyl Leon du Preez,…
-
Ligbron en EHS lewer kookwater-hokkie in gure weer
Die spelers het gesorg dat die wedstryde opwindend en mededingend was.
-
GALERY – Liggies en Erries sê mekaar die stryd aan
Ondanks die reën, wind en koue het die spelers kookwater hokkie opgelewer, en hulle is toegejuig deur luidrugtige ondersteuners.
-
Liggie-redenaars dring deur na halfeindronde van ATKV-kompetisie
Die prestigeryke kompetisie vind Saterdag by die Hoër Tegniese Skool Witbank plaas.
-
Liggies gekies vir provinsiale Landsdienskamp
Ligbron-leerders presteer uitstekend in Landsdiensaktiwiteite
-
Ligbron-onnie wys haar staal by Vrystaatse Meesters-atletiekbyeenkoms
Grobler het ’n goue medalje in die 200 m-item verower.
-
Ligbron spog met Protea-hengelaar
John was die kaptein van die noordelike afdeling, wat Mpumalanga en Limpopo insluit.
-
GALERY – Ermelo-atlete gee alles tydens Hoëveld Interhoër-atletiekbyeenkoms ten spyte van reën
Die finale puntestand was onbepaald, omdat die byeenkoms weens die weer nie voltooi kon word nie.











