Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Liggie-leerlinge vereer tydens prysuitdeling
Magda Smit was die organiseerder van die prysuitdeling.
-
GALERY – Gr. 8-Liggies hou konsert en ontvang hul baadjies
Die groentjieskonsert en veral die baadjieseremonie is ‘n hoogtepunt in elke Liggie se lewe.
-
GALERY – Liggies laat spaander en wys hul staal tydens interhuis
Die onderskeie spanne het hul goed van hul taak gekwyt en by tye toeskouers op hul voete gehad.
-
GALERY – Ligbron hou kersdoofseremonie vir matrieks
Aan die einde van elke leerder se gr. 12 jaar, word hul liggies weer simbolies gedoof en word hulle met…
-
Ligbron-matrieks se kerse word gedoof
Ligbron het die leerders alle voorspoed vir hulle toekoms toegewens, asook sterkte vir die eindeksamen wat eersdaags begin.
-
GALERY – Tienertoneel lewer vermaaklikheid op in Ermelo
Die vertonings het vroegoggend by EHS se ouditorium afgeskop.
-
Ligbron se Jacques Snyman “tegnies” die beste in Mpumalanga
Hy het aan die Kragstelsel-afdeling deelgeneem en is as wenner in Mpumalanga aangewys.
-
Toneelleerders haal uit en wys in Ermelo
Je-ani Swiegelaar en Melinda Brink het die moeilike taak gehad om die 13 toneelstukke te beoordeel.
-
Lang asems van Ligbron vaar goed
Die junior dogterspan en die junior seunspan het algeheel tweede geëindig en die senior seuns was derde.
-
Megan Herbst-pretloop op Ermelo maak verskil in Eduan se lewe
Jelome Hellerle en Philani Mkhwanazi was die wenners in die vroue- en mansafdeling.
-
Elmarie Grobler wys by SA-atletiekbyeenkoms dat ouderdom net ’n nommer is
Sy het ’n silwer medalje in 100 m, gewigstoot en diskus, en ’n brons medalje in die vyfkamp-item behaal











