Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Oud-Liggies sluit aan as afrigters by Pumas se rugby- en netbalspanne
Pretorius was op hoërskool ‘n uitblinker op die netbalbaan en Roslee het ‘n aktiewe rugbyloopbaan agter sy blad.
-
Ligbron wys top akademiese leerders aan
Die seleksie van hierdie leerders het geskied op grond van hulle 2024 jaareindpunte.
-
GALERY – Ligbron se Dup-Dag lewer uitstekende atletiek op
Die Dup-Dag is 'n jaarlikse vriendskaplike atletiekbyeenkoms wat in Januarie deur Hoërskool Ligbron aangebied word. Die geleentheid is vernoem na…
-
Ligbron verwelkom 7 nuwe personeellede
Nie net het die skool die nuwe jaar binnegegaan met nuwe dryf nie, maar ook verwelkom hulle nuwe personeellede.
-
VIDEO – Ligbron spruit krisis vererger: Visse vrek op ’n streep
Ligbron Akademie is vasbeslote om die probleem aan te spreek en wag op verdere kommunikasie van die plaaslike owerheid en…
-
GALERY – ‘n Glimlag en traan: Ligbron se Graad 12’s sê vaarwel
Aan die einde van elke leerder se gr. 12 jaar, word hul liggies simbolies gedoof en word hulle met vertroue…
-
Ligbron Akademie worstel met stankende spruit
Om sake te vererger bied die skool gereeld sportgeleenthede aan, en die spruit is die grens tussen die rugby-, netbal-…
-
GALERY – Ligbron onnies gaan van bordkryt na bokskryt
Die onderwysers het vrywillig ingestem om deel te neem, en hulle voorbereiding was indrukwekkend
-
Ligbron-onnies spook sake in bokskryt uit
Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs gasheer vir 'n aksiebelaaide boksgeleentheid gespeel
-
Liggies stel talente ten toon
Ligbron Akademie vir Tegnologie lewer 'n uitstaande optrede by koorfees
-
Liggies behaal stewige prestasies tydens brugboukompetisie
’n Totaal van 21 spanne uit agt skole het met mekaar meegeding tydens die jaarlikse brugboukompetisie by Laerskool Goedehoop.
-
Ligbron skitter by kriekettoernooi
Vyf skole het vanaf 3 tot 7 aan die Rob Legacy Krieketweek deelgeneem en Ligbron se dogtersspan het uitstekend gevaar











