Monnas
-
Monnas-atleet gekies vir internasionale Olimpiese byeenkoms
Die Hoërskool Monument-leerder het reeds drie Gauteng-titels agter haar naam en gaan nou haar hoogspringtalent op internasionale vlak ten toon…
-
Janco se rugbydroom neem hom na Portugal
Van die rugbyveld in Krugersdorp tot ’n internasionale toernooi in Portugal – Janco Bothma het ’n groot geleentheid op hande,…
-
Witbulle domineer Waterkloof in Noordvaal-eindstryd
Hoërskool Monument se o16A- en eerste spanne het feesgevier nadat hulle die Noordvaal Virseker-eindstryde gewen het.
-
Noordvaal-finaal: Groot skolerugby stryd wag by Monnas
Die Ras van Rooyen-veld is gereed vir ’n dag van groot skolerugby, met vier Noordvaal-eindstryde wat môre by Monnas beslis…
-
Derby vir die geskiedenisboeke: Witbulle seëvier in 112-puntekragmeting teen Blues
Die Witbulle het die Nories se Blues in ’n skouspelagtige Noordvaal-halfeindstryd geklop om hul plek in die finaal te bespreek.
-
Krugersdorp-derby: Alles op die spel vir Witbulle en Blues
Alles is gereed vir ’n plaaslike rugbystryd met groot belange wanneer die Witbulle en Blues vanmiddag om ’n plek in…
-
Monnas se hokkieseuns wen derde Noordvaal-titel
Monnas se eerste span hokkieseuns het hul derde agtereenvolgende Noordvaal-titel met ’n 1–0 oorwinning oor Hoërskool Pietersburg beklink.
-
Monnas welcomes a new international friend
A six- to eight-week journey will see Maya experience South African school life while sharing her own German traditions.
-
Young lionesses lead the pride
Four young rugby players have been selected to represent the Golden Lions Rugby Union at the U16 Girls Youth Week…
-
Back injury halts youngster’s rugby dream
A Monnas rugby player’s future is in doubt as his family seeks funds for an urgent spinal operation.
-
Koedoes, Kwaggas en Buffels sorg vir rekordbrekende interhuis by Monnas
Koedoes, Kwaggas en Buffels het die pawiljoen gevul terwyl leerders 66 nuwe atletiekrekords tydens Monnas se interhuis opgestel het.
-
Monnas-leerders skitter by simfonie-orkes in Pretoria
Ses Monnas-leerders het hul musiektalent by die Universiteit van Pretoria se verrykingskursus op indrukwekkende wyse gewys.











