EntertainmentLifestyleReviews

Wen Lianie May se splinternuwe album

Hierdie is beslis ‘n album wat 'n spul treffers gaan oplewer.

Die gewilde treffer “naweeklyfie,” speel gereeld oor die radio en aanhangers van Lianie May behoort te weet dat haar nuutste album jou behoorlik op jou voete sal hê.

“Naweek lyfie”, uit die pen van Johan Vorster en Christoph Kotze, wat sy saam met Jay sing beloof om die jaar se grootste danstreffer te wees. Na verkope van 80 000 eenhede met hul “Bonnie & Clyde” duet-album, was dit duidelik dat bewonderaars ‘n aptyt gehad het vir nog.

Die tweede snit, “Noodlanding”, is nog ‘n komposisie van Johan en Christoph. “Kiepie en Kandas” hetChristoph saam met Lianie se verloofde, Barry Lubbe geskryf. “Kry jou ry” is defnitief ‘n treffer wat die manne gaan kwaad maak en Lianie het self bietjie handjie bygesit met die lirieke. Hierdie is beslis ‘n album wat ‘n spul treffers gaan oplewer.

‘n Aanhanger kan Lianie se spilinternuwe album wen as hulle die volgende vraag kan beantwoord:  Die hoeveelste solo-album van Lianie is “Naweeklyfie” ?

Kompetisie sluit Vrydag 25 Julie. Lees Termes&Voorwaardes hier

7 Comments

  1. •Lank lewe die liefde
    •Boeremeisie
    •Kersfees met Lianie
    •Vergeet My Nie
    •naweek lyfie (5de solo album)

 
Back to top button