EntertainmentLifestyle

Raai reg en wen ‘n R1 000-geskenkpakkie!

Rooikat-drankwinkel het 'n geskenkpakkie van R1 000 saamgestel vir die een wat die telling kan reg raai. So maklik soos dit. Wat dink jy gaan die telling wees?

Die Beeld-trofee vir makroskole vind Saterdag na 25 jaar op Hoërskool Nelspruit se sportgronde plaas.

Rooikat-drankwinkel het ‘n geskenkpakkie van R1 000 saamgestel vir die een wat die telling kan reg raai. So maklik soos dit. Wat dink jy gaan die telling wees?

Wedstrydtye en die skeidsregter en assistent skeidsregters:

O/14 Monument vs Garfontein, 09:00 (Klaas Broodryk, Rhyno Schilling en Sarel du Toit)

O/15 EG Jansen vs Monument, 10:10 (Michiel Botes, Klaas Broodryk en Rhyno Schilling)

O/16 EG Jansen vs Monument, 11: 20 (Danie Cronjé, Klaas Broodryk en Sarel du Toit)

Hoofwedstryd Garsfontein vs Nelspruit, 12:40 (Gavin Wessels, Danie Cronjé en Michiel Botes).

Wie gaan dit wees?

Die Rhinos of die Garsie Bere – wat is jou voorspelling?

Skryf hier in

Jy het net tot Saterdag 12:00 om jou voorspelling in te stuur, daarna sal geen inskrywings aanvaar word nie.

Net persone wat ouer as 18 is, kan in aanmerking vir die prys kom.

Prys

Die wenner moet die prys by Rooikat-drankwinkel oplaai en die Laevelder-span gaan daar wees om ‘n foto van die wenner te neem wat in die koerant en op die web geplaas gaan word.

Vul jou voorspellings in die onderstaande vorm in:

Padaanwysings:
Rooikat Liquors
Stinkhout Crescent 1
Nelspruit
1200

Die wenner sal Maandag voor 10:00 in kennis gestel word. Laevelder sal die wenner aanwys.

Lees die voorwaardes hiér.

 
Back to top button