GalleriesLocal sportSportSports galleries

Rugby: Barberton 2de span vs Middelburg op Coronation Park

Saterdag het Barberton se tweede rugbyspan teen Middelburg te staan gekom op Coronation Park. Alhoewel die manne van Barberton hul bes gegee het kon hulle nie die knoop deurhaak nie en het Middelburg as oorwinnaars uit die stryd getree met 21-7.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button