GalleriesLocal newsNewsSchools galleries

Nuwe onnies vir NHS

"Ons nuwe onderwysers word met ope arms verwelkom." - Skakelbeampte me. Liezel Haasbroek.

Hoërskool Nelspruit het Woensdag sewe nuwe personeellede verwelkom.

Die skakelbeampte, me. Liezel Haasbroek, het Vrydag gesê dat die skool baie opgewonde is daaroor. “Ons nuwe onderwysers word met ope arms verwelkom en sal ‘n positiewe bydrae lewer tot Nelspruit Hoërskool se dinamika,” het sy gesê.

Me. Leani Grobler gaan Afrikaans aanbied en me. Bridgette Haasbroek Engels.

Me. Elize Stidworthy is aangestel vir menslike en sosiale wetenskappe en mnr. Corné Steenkamp vir lewensoriëntering. Mnr. Jaco Smith sal lewenswetenskap aanbied, me. Annette Coetzee Engels en me. Elet Diedericks ontwerp.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button