Community galleriesGalleriesLocal newsNews

Shavathon weer ‘n reusesukses

Christelle Strauss, voorsitter van die tak, het al die inwoners van Barberton vir hulle ondersteuning bedank. Sy sê hulle het ‘n allemintige R20 868 ingesamel en dat dit beslis ‘n verskil vir kankernavorsing sal maak.

Barberton se KANSA-vrywilligers het vanjaar behoorlik laat waai met die Shavathon. Lank ná die fondsinsamelingsprojek landwyd ten einde geloop het, was hulle nog besig om hare te kleur en te skeer.

Christelle Strauss, voorsitter van die tak, het al die inwoners van Barberton vir hulle ondersteuning bedank. Sy sê hulle het ‘n allemintige R20 868 ingesamel en dat dit beslis ‘n verskil vir kankernavorsing sal maak.

Die maandelikse KANSA-kliniek is ook om die draai en word op 12 April by Fountain Baths Gastehuis gehou. Onthou om ‘n afspraak te maak om terleurstelling te voorkom. Kontak Christelle by 083-655-4289.

Gallery by Vanessa Bahlmann.

Gallery by Helena Dekker.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button