GalleriesSports galleries

Spelers geniet die pret en kompetisie van mini-hokkiedag

Hokkiespelers van skole regoor die Laeveld het verlede Saterdag aan 'n mini-hokkiedag by Laerskool Malelane deelgeneem. Alhoewel daar wedstryde gespeel is, het afrigters en skeidsregters die spelers reggehelp as hulle oortree het en daar is nie telling gehou nie. Die spelers het dit baie geniet en uitbundig gejuig elke keer as daar 'n doel vir hulle span aangeteken is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button