GalleriesSports galleries
Lanies skop hul sportkalender met ‘n geesdriftige interhuis-atletiekbyeenkoms af
Leerlinge van Laerskool Malelane het Vrydag hul litte losgeskud vir die jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms. Die ywerige jongspan het gehardloop en aan hoogspring, verspring en gewigstoot deelgeneem. Die wenners van die onderskeie items het medaljes verwerf en die topatlete het aan die einde van die dag trofees ontvang.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!























































































































