GalleriesLocal newsNews
FOTO’s: Huisgenoot Super Sokkie-konsert by #Innibos2019
Sien al die foto's van verskeie kunstenaars by Innibos Kunstefees se hoofverhoog - Woensdag, 26 Junie 2019

Die dansvloer was behoorlik aan die brand te danke aan Kurt Darren, Die Campbells, Snotkop, Jay, Lianie May, Klipwerf Orkes, Ricus Nel, Juan Boucher en Liezel Pieters. Foto Krediet: Lurina Fourie
MEER FOTOS: Innibos Foto Gallery
LEES MEER: Super Sokkie verdryf die koue tydens Innibos se afskop
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



























