EntertainmentLifestyleLocal newsNewsNews

Rock This Country in Witrivier

Country musiek op sy beste

‘n Heerlike aand van country musiek, aangebied Steynalive Produksies, was gehou by Casterbridge. Honderde mense het saam gesing en gedans deur die vertoning van “Rock this Country”.

Die sangers het die gehoor bekoor met liedjies van die grootse “Country sangers soos Patsy Cline, Leanne Rimes, Shania Twain en Carrie Underwood. Die sangers Danielle Fisher, Claire Jan Rowlett and Joanne Fisher Steyn het alamal besondere goeie stemme. Hoofsanger Danny Fisher, internasionale komedian en nabootser het almal verstom gehad met sy uitstekende verpersoonliking van Johnny Cash, Willie Nelson and Kenny Rodgers.

“Ek is nuut in Nelspruit,” sê Joanne Fisher Steyn, eienaar Steyn Alive Productions. “Rock this Country was my eerste verhoog produksie hier in die Laeveld. Ek is verheug deur die aantal mense wat dit kom sien het en sien uit daarna om nog produksies op die planke te bring.”

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button