GalleriesLocal newsLocal sportNewsNewsSportSports galleries

Rugby: Barberton 1ste Span vs Middelburg op Coronation Park

Saterdag het Barberton se eerste en tweede rugbyspanne teen Middelburg te staan gekom op Coronation Park. Alhoewel die manne van Barberton hul bes gegee het kon hulle nie die knoop deurhaak nie en het Middelburg as oorwinnaars uit die stryd getree met 21-7 vir hul tweede span en 24-12 vir die eerstes. Barberton se eerste span speler, Friday Mavuso, het sleg daarvan afgekom toe hy sy been gebreek het in die tweede helfte van die spel. Hy is van die veld afgedra deur sy medespelers en per ambulans na Barberton Provinsiaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button