Mbombela – Mnr. André Laubscher, vermeende swendelaar en jarelange inwoner van Mbombela, is op 12 Februarie vanjaar in ‘n gastehuis in die stad gearresteer.
Hy het op 13 Februarie in die hof verskyn en in Maart in die hof verskyn op aanklag van diefstal.
Lees meer hier:
Bekende in die hof op verskeie klagtes
André Laubscher vandag in die hof
Lees vandag se koerant vir die nuutste wendings in die staat se sake teen Laubscher en sy medebeskuldigde.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
