Editor's choiceLocal newsNewsNewsUpdate
Die 4X4 dag stap al hoe nader
Daar is net 18 dae oor voor die jaarlikse Wildevy 4x4-gesinsdag op 25 Julie
BURGERSFORT – Daar is net 18 dae oor voor die jaarlikse Wildevy 4×4-gesinsdag op 25 Julie by PLM Boerdery plaasvind. Dit bied ‘n fees van vermaak vir oud en jonk soos die gewilde pretpark asook ‘n verskeidenheid stalletjies.
Die kunstenaars wat gaan optree, sluit in Hans Dromedaaris, Henri Alant en Charne Grabie. Die bergfietswedren word ook weer vanjaar aangebied. Die Morone-bergroete word ingewy en daar is slegs 20 inskrywings beskikbaar. Bespreek jou plek so gou moontlik om teleurstelling te voorkom.
Vir enige navrae of inskrywings, skakel Ilze Pretorius by 013-231-7499. Besoek ook www.wildevy.co.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
